The Object Of Rotary
The object of Rotary is to foster the ideal of service as a basis of worthy enterprise and, in particular to encourage and foster:
- The development of acquaintance as an opportunity for service.
- High ethical standards in business and professions, the recognition of the worthiness of all useful occupations and the dignifying by each Rotarian of their occupation as an opportunity to serve society.
- The application of the ideal of service in each Rotarian's personal, business and community Life.
- The advancement of international understanding, goodwill and peace through a world fellowship of business and professional persons united in the ideal of service.
Die Doel Van Rotary
Om die ideaal van diensvaardigheid as grondslag van alle waardige ondernemings na te streef en om In die besonder die volgende aan te moedig en te bevorder, veral met betrekking tot die volgende:- Kennismaking as geleentheid vir diensbetoning.
- Hoë etiese norme in sake-ondernemings en beroepe, die erkenning van die verdienstelikheid van alle nuttige bedrywe, en die veredeling deur elke Rotariër van sy of haar beroep as ‘n middel om die gemeenskap te dien.
- Die toepassing deur elke Rotariër van die ideaal van diensvaardigheid in hulle persoonlike, maatskaplike en sakelewe.
- Die bevordering op internasionale gebied van wedersydse begrip, welwillendheid en vrede deur ‘n wêreldbond van sake-en beroepslui, saamgesnoer deur die ideaal van diensvaardigheid.
Previous page:
Next page: Rotary International


